Posted by gbroos

Ons gemeente se sosiale aktiwiteite  in 2019 begin op 24 Februarie met die sogenaamde Afskopfunksie. Meer besonderhede sal vroeg in die nuwe jaar bekend gemaak word.