Post Archives

Admin
August 7, 2020

Preekskets (9 Augustus 2020 – 6:30nm)

2 Timotheus 4:6-22 ‘9 Doen jou bes om gou na my toe te kom, 10 want Demas het my verlaat: Hy het die huidige wêreld liefgekry… 14 Aleksander, die kopersmid, het my baie kwaad aangedoen.’ GOD BEWAAR SY EIENDOM ‘n Klompie jare gelede het daar ‘n boekie op die mark verskyn met die tema: Die […]

August 7, 2020

Preekskets (9 Augustus 2020 – 9:30vm)

Markus 6:1-13 “6 Hy was verbaas oor hulle ongeloof….11 Maar as ‘n plek julle nie verwelkom nie of die mense nie na julle luister nie, gaan daarvandaan weg en skud die stof van julle voete af as getuienis teen hulle.” JESUS LEEF – GELOOF EN ONGELOOF Die sentrale vraag in die Markus evangelie is: Wie […]

August 7, 2020

Jesus leef – geloof en ongeloof (9 Augustus 2020 – 9:30vm)

Lees:   Markus 6:1-13 Teks:  Markus 6:6a & 11a Sing: Ps. 33-1:1,6,11; Ps. 61-1:4,6; Ps. 72-1:1; Sb. 1-1:1,7; Ps. 128-1:1,2,3,4; Christus se lyding in Nasaret Christus se antwoord vir Nasaret Christus se opdrag na Nasaret

August 1, 2020

Preekskets (2 Augustus 2020 – 6:30nm)

1 Konings 19:1-18 ’11 Maar Ek sal in Israel die sewe duisend laat oorbly wat nie die Baälbeeld aanbid het nie.’ DIE KERK IS EIENDOM VAN JESUS CHRISTUS Wat is kerk? Die kerk is iets van die Seun van God. Kerk beteken letterlik – Dit wat van die Here is. Dit is ons Here Jesus […]

August 1, 2020

Die kerk is eiendom van Jesus Christus (2 Augustus 2020 – 6:30nm)

Lees: 1 Konings 19:1-18 Teks: 11 NGB Artikel 27 Sing: Ps 93:1,2,3; Ps 122:1,2; Sb 12-2:4,5; Ps 150:1. Die kerk is christelik Die kerk is heilig Die kerk is algemeen Regstreekse oudio en video is beskikbaar.

Page 156 of 348