Post Archives

Admin
July 17, 2021

‘Laat elkeen gee soos hy vooraf in sy hart besluit het – nie met droefheid of onder dwang nie, want God het ‘n blymoedige gewer lief.’’ (18 Julie 2021 – 9:30vm)

July 17, 2021

Preekskets (18 Julie 2021 – 6:30nm)

‘Niemand kan twee base dien nie. Want hy sal óf die een haat en die ander een liefhê, óf hy sal aan die een lojaal wees en die ander een verag. Julle kan nie God én Mammon dien nie.’ RENTMEESTERS IN DIENS VAN DIE HERE Die agste gebod raak direk die materiële kant van die […]

July 17, 2021

Preekskets (18 Julie 2021 – 09:30vm)

Maleagi 1:6-142 Korinthiërs 9 ONS OFFERDIENS VOOR DIE HERE Die Here praat hard met sy volk. In die tweede dialoog spreek Hy hulle aan oor hulle offers. Oor die middele waarvan hulle leef op die aarde. Daarin dien hulle die Here verkeerd. Vandag is dit vir ons ’n belangrike punt. Vir die kerk deur die […]

July 9, 2021

‘Hierdie geheimenis is groot; ek sê dit met verwysing na Christus en die kerk.’ (11 Julie 2021 – 6:30nm)

Lees: Efesiërs 5:21-33 Teksvers: 32 Sing: Ps. 145:1,2,12; Ps. 18:1,12; Sb. 5-4:1,2,5,6; Ps. 150:1.

July 9, 2021

Preekskets (11 Julie 2021 – 6:30nm)

Efesiërs 5:21-33HK Sondag 41 ‘Hierdie geheimenis is groot; ek sê dit met verwysing na Christus en die kerk.’ ONS DIE HEILIGE BRUID VAN JESUS CHRISTUS Ons leef in ’n kultuur en tyd waar seksualiteit oral om ons heen is. Die skaamte van die mens is op hierdie punt afgestomp. Dink maar aan advertensies, stories op […]

Page 2 of 236