Post Archives

Admin
July 2, 2021

Om te wag op die HERE (1) (4 Julie 2021 – 09:30vm)

Lees: Spreuke 14:10-14 & 20:21-21:2 Teks: Spreuke 14:10 Sang: Ps. 72-1:1,11; Ps. 1-1:4; Ps. 4-1:2,4; Ps. 27-1:6; Sb. 18-7:1,12; Nodige lewenswysheid Wat krag gee in hierdie lewe Want dit bring jou by Christus

July 1, 2021

Troosdiens – Willem Hendrik Coetzer (29 Januarie 1939)

Skriflesing: 1 Petrus 1:3-12 Sang: Psalm 146-1:1,3,8; Skrifberyming 12-3:1,2; Skrifberyming 18-6:1,3,4,5 As gevolg van die Covid 19 beperkings kan net uitgenooides die diens fisies bywoon.

June 25, 2021

Christus is die geheim van ons lewe (27 Junie 2021 – 06:30nm)

Skriflesing: Kolossense 1:21-29 Teksverse: 26-28 Sang: Ps. 147:1 en 2; Ps. 25:1 en 7; Ps. 42:1 en 5.

June 25, 2021

Preekskets (27 Junie 2021 – 06:30nm)

Christus is die geheim van ons lewe Baie mense worstel diep in hulle harte met die vraag waarom daar soveel swaarkry en seerkry en smarte in hierdie lewe is. Sommige mense se lewens word gekenmerk deur alles wat net sleg en moeilik en aaklig is. Dit is asof hulle hele lewe een groot smart is. […]

June 25, 2021

Jesus Christus het ons in liefde tot die uiterste gedien, daarom behoort ons mekaar te dien. (27 Junie 2021 – 09:30vm)

Skriflesing: Johannes 13:1-20 Teksvers: 14 Sang: Ps. 92:1; Ps. 32:1 & 5; Ps. 119: 2 & 7; Ps. 136: 1; Ps. 146: 1 & 3.

Page 4 of 236