Posted by Admin

‘n Sosiale funksie in die vorm van ‘n “High Tea” word beplan om op Sondag 26 Mei net na die erediens, vir die viering van die Heilige Nagmaal, plaas te vind!   Besonderhede sal nader aan die datum verstek word.