Posted by Admin

Die diens van 7 April 2019 om 18:30 word gelei deur Proponent Dr Juan Mienie met skriflesing as 1 Petrus 1:3-11. Die lofsang is Psalm 68:9,13 en verootmoediging Psalm 63:4. Die slotsang is Psalm 2:4,6.

U kan die Erediens volg in beide video en oudio formaat. Dit is ook beskikbaar na die tyd op die webbladsy of deur YouTube by GK Waterkloofrand.