Posted by Admin

Skriflesing: Handelinge 11:19-26, Teks 26, asook Lukas 14:25-33, Teks 27 & 33. Sang: Ps 111: 1-4 (Cloete), Sb 12-3: 1 & 2 & Sb 14-1: 1, 2 & 3.

  • Absolute verbintenis aan Jesus Christus.
  • Absolute verbintenis aan Jesus Christus se woorde.
  • Absolute verbintenis aan Jesus Christus se verstaan van die Bybel.
  • Absolute verbintenis om Jesus Christus se voorbeeld te volg.
  • Absolute verbintenis om dissipels te maak.

Oudio is beskikbaar op die skakel soos aangedui op die hoofblad, kyk gerus deur YouTube hieronder deur op die pyl te klik.

Oggenddiens gelei deur Ds Johannes Aucamp