Posted by Admin

Tydens hierdie besonderse geleentheid gelei deur Dr Douw Breed uit Josua 5:13-6:1 met Teks: vers 15, vind ‘n doop plaas asook aflegging van belydenis van geloof.

Die tema word onderlig met hoofpunte:

  • ‘n Lewe van toewyding
  • ‘n Lewe onder die besef van God se magtige teenwoordigheid.

Ons sing Ps. 45:1, 6; Sb 12-3; Ps. 20:1, 2, 4.

Die oudio en video is beskikbaar op die voorblad en hieronder onderskeidelik.