Posted by Admin

Dr Douw Breed gaan voor uit Openbaring 14:1-13 en met sang as Ps. 65:1, 2 (Omd); Ps. 36:2, 3 en Ps. 33:2, 3.

Die fasiliteit om deur oudio in te skakel word op die voorblad getoon. U kan ook deur video die diens ervaar deur hieronder te klik op die pyltjie.