Posted by Admin

Broeders en susters,  hou asseblief Sondag 26 Mei oop vir ‘n heerlike saamkuier na die nagmaalerediens.

Die “mad hatter” nooi julle almal uit vir die

teepartytjie van die jaar.

Daar wag ‘n heerlike verrassing op julle!!

Die susters word genooi na ‘n “High-tea” in die saal, 

EN Onthou om ‘n hoed op te sit,  dit hoort mos so.

Die broeders hou hulle eie tee met ‘n  “Boere Twist”

en die kinders gaan hulle eie “tee-partytjie” hou.