Posted by Admin

Skriflesing is uit Judas verse 1 en 2 en dan 17 tot 23 (1983-vertaling) met die teks: Judas verse 1c en 21a

Sang: Ps.89-1:1 en 3; Skrifb.15-1:1 en 2; Ps.9-1:9,10 en 12; Ps.74-1:2,15 en 16 ; Ps.118-2:1 en 4.

Die diens word intyds uitgesaai asook opgeneem vir latere luister of inkyk deur video.