Posted by Admin

Ds Giepie van der Merwe van Annlin gaan voor uit Psalm 23 as skriflesing en sang is Psalm 23:1-3; Psalm 42:1,3; Lied 514:1,2; Skrifberyming 14-2.

Die video word regstreeks uitgesaai hieronder via YouTube en om in te luister kan u op oudio klik op die hoofblad.