Posted by Admin

Skriflesing is uit Daniël 3 met teksverse 17 en 18. Samesang Sb. 7-1:1, 3; Ps. 73:9, 10; Ps. 105:2, 5; en Ps. 84:4, 5 (Omd).

Die hoofpunte is: Selfs die oorsprong van my vreemdheid is vreemd.

In my vreemdheid is ek ‘n verkondiger.

Kyk gerus in deur op die pyl te klik hieronder, alternatiewelik deur inteluister deur op Oudio te klik.