Posted by Admin

Skriflesing is uit Handelinge 13: :1-12 met teksvers 4a. Ons sing saam Lied 155:1, 2, 3; Ps. 93:1,3, 4; Ps. 19:4, 5; Ps. 40:2, 3.

Die tema word behandel uit die hoofde van:

  • Omring deur slawe van die duisternis.
  • Geroep en gestuur.
  • Gerig op bevryding.

Die diens kan gevolg word deur die lewendige uitsending deur YouTube hieronder, of deur in te luister deur op die Oudio skakel te klik.

Geroep en gestuur om te bevry – Dr Douw Breed