Posted by Admin

Skriflesing is Romeine 8:18-30 met teksvers 26. Sang is Lied 184:1,2,4;          Lied 284:1-3; Sb 14-2:1; Sb 13-3.

Waarmee worstel ek nog as dit gaan oor die probleem van seer in hierdie wêreld?

Hoe wil ek dit hanteer?

Die lewendige uitsending is hieronder en klik op die Oudio skakel indien ingeluister wil word.