Posted by Admin

Dr Eddie Tiemensma lees uit Spreuke 25: 1 – 12 en Efesiërs 4: 17 – 23 en neem as teksvers Spreuke 25: 11. Ons sing Psalm 45.1 : 1, 14, 16; Skrifberyming 9.3 : 1; Psalm 19.1 : 6, 7.

Die diens word intyds uitgesaai op YouTube hieronder en kan ook ingeluister word deur op oudio te klik.