Posted by Admin

Skriflesing is Rut 1 en 2, en sang Ps. 136 1, 2, 3, 8 (Omd); Ps. 121:1, 2; Sb. 2-2:1, 3; Ps. 91:2,3 en 8.

Die tema word behandel onder die volgende hoofde:

  • Wat is my grootste vyand in die oorlog na buite?
  • Eers ‘n interne oorwinning.
  • Dan met hoop die oorlog na buite.

Die diens kan via video gevolg word hieronder of as alternatief deur oudio op die balkie bo te klik.