Posted by Admin

Skriflesing is uit 1 Timoteus 3:14-16 met spesifieke aandag op vers 15. Sang is Ps. 25:1, 7; Ps. 119:33, 38; Sb 15-7:4, 5.

  • Ons kom na U as ú huishouding.
  • Ons kom met verwagting, want U is lewend.
  • Lei ons om ons eie wil te kruisig en pilaar en fondament te wees.

Kyk hieronder na die diens of klik bo om na oudio te luister.