Posted by Admin

Skriflesing is uit Jakobus 4:1-10 met konsentrasie vers 3. Sang Ps. 100:1, 2 (Omd); Ps. 47:1, 4; Ps. 139:1, 2, 12.

Hieronder word die diens lewendig aangebied op video en inluiseraars kan bo op oudio klik.