Posted by Admin

Ds Nico Ligthelm gebruik as Skrifgedeelte Miga 6 :1 tot 9a met teks vers 8a. Sang Ps.111-2:1,3,4; Ps.119-1:62,63; Skrifb.18-3:7,8; Ps.46-2:1,3.

Die diens word lewendig uitgesaai en kan hieronder gevolg word, of deur oudio deur bo op die skakel te klik.