Posted by Admin

Skriflesing: Matteus 7:24-29.         Teks: vers 24 Sang: Lied 203:1, 3; Ps. 27:1, 2; Ps. 25:1, 2; Ps. 118:11, 13, 14.

Die boodskap se hoofpunte is:

  • Storms in “elkeen” se lewe.
  • Elkeen ingedeel: verstandige bouer of dwase bouer.
  • Verstandige bouers.

Volg die diens deur die lewendige uitsendings op video hieronder of deur oudio te klik bo.