Posted by Admin

Skrifllesing: Numeri 6:22-27 en Psalm 67          Teks: Numeri 6:27 Sang: Sb. 12-3:1, 2; Ps. 4:3, 4; Ps. 105:5; Ps. 128:1, 4; Ps. 95:1, 7; Ps. 20:4, 5.

Die Erediens wat die doop en belydenisaflegging insluit word behandel as volg:I

  • Inleiding.
  • Die HERE is regtig, ja regtig teenwoordig.
  • Die HERE is seënryk teenwoordig.
  • My roeping is glashelder.

Neem gerus deel aan hierdie wonderlike geleentheid wat die Here gee. Video hieronder en Oudio op die boonste balkie.