Posted by Admin

Skriflesing: Kolossense 2:6-15.         Teks: verse 13-15 Sang Ps. 47:1,4; Ps. 84:3, 6; Ps. 23:3; Ps 116; Ps. 2:2, 6.

Ons vier Nagmaal en Nabetragting daarna volg die afskeid van Dr Douw Breed. Sy afskeidspreek word D.V. volgende Sondag gegee.

Neem gerus deel aan die verrigtinge deur lewendig of later na die uitsending te kyk of daarna te luister op die oudio skakel hierbo.