Posted by Admin

Skriflesing: Hebreërs 13. Teks: 20 en 21 Sang: Ps. 138:1, 2 (Omd); Ps. 73:11, 12; Ps. 119:53, 63; Sb. 1-2:1, 2, 3.

Uit die Woord word die volgende punte nader uitgelig:

  • Inleiding: Evaluasie
  • Dit is God wat toerus.
    • Dit is mense wat God reeds nuut gemaak het, wat Hy toerus.
    • Wanneer God toerus, is daar resultate.

Die lewendige uitsending is in video hieronder beskikbaar en in oudio deur op die oudio skakel te klik.