Posted by Admin

Skriflesing: Psalm 118:1-14 Sang: Ps 118:1,3,7; Sb 5-3 (8):1,2; Sb 5-4  (10):1,2,5,6.

Dr Malan van Rhyn behandel die gelese gedeelte en laat die klem val op die volgende:

1.     Die Psalm is by die Pasga gesing

2.     Die Psalm is ʼn loflied

3.     God het sy Seun aan die kruis verlaat

4.     Die Here is vir ons!

5.     Die magte van die bose sak op Hom toe

6.     Hy is hard gestamp in my plek

Kyk gerus in op video of luister deur oudio, beide word lewendig uitgesaai.