Posted by Admin

Skriflesing: Psalm 141 Fokusvers; Psalm 141:2 Sang: Ps.48-1:1 en 4; Ps.74-1:15 en 16; Skrifb.14-3:1 en 4; Ps.20-1:2,4 en 5.

Die uitsending is intyds per video hieronder beskikbaar asook deur Oudio hierbo.