Posted by Admin

Skriflesing: Jesaja 49: 1-13 Teksvers:4 Sang: Ps 122:1,2; Ps 31:15,18,19; Sb 8-1 (14):1,2.

Die volgende hoofpunte word behandel:

  1. Wie is die Kneg van die Here?
  2. Soms voel dit ek werk tevergeefs vir die Here
  3. Die Here sal werk in sy diens beloon
  4. Toon jy die vrug van die Woord in jou lewe?