Posted by Admin

Skriflesing: Openbaring 1: 1 – 8 en Openbaring 22: 6 – 13 Teksverse: Openbaring 1: 8 en Openbaring 22: 13 Sang: Psalm 118.1: 1, 13, 14; Skrifberyming 7.2: 1; Skrifberyming 7.2: 2.

Regstreekse videouitsending kan gevolg word hieronder en oudiouitsendings deur op oudio bo te klik.