Posted by Admin

Lees: Kolossense 2:4-23 NGB Artikel 25 Sing: Sb. 1-2:1,2,3; Ps 119:1,2; Ps 119:7,8; Ps 75:4.

  • Die vervulling van die Ou Testament
  • Die erns van die Nuwe Testament

Luister gerus in deur op oudio te klik, die regstreekse diens word ook per video hieronder aangebied.