Posted by Admin

Lees: Psalm 130 Teks: 5-8 Sing: Ps. 104:1,20,21; Ps. 130:1,2; Ps. 130:4;
Sb 17-1:1,2,5.

  • Nood (Uit die dieptes roep ek U aan…vers 1-2)
  • Verlossing (Maar by U is vergewing…vers 3-4)
  • Dankbaarheid (Wag op die Here…vers 4-8)

Regstreekse uitsending hiervan is op oudio en video beskikbaar.