Posted by Admin

Lees: Ester 1              Teks: vers 4 Sing: Ps. 138:1, 2; Ps. 4:3, 4; Sb. 14-2:1; Ps. 37:5, 18, 23

  • Oppervlakkig beskou is dwase regeerders onstuitbaar.
  • Juis in hul onstuitbaarheid word bose regeerders deur God in diens geneem.
  • God is by die wat aan Hom behoort wanneer regeerders “onstuitbaar” regeer.