Posted by gbroos

Vanaand 27 Januarie se tema word behandel aan die hand van Efesiërs 1:1 en 15 tot 23. Die klem val op verse 22 en 23.

Ons sing vanaand (en u kan saamsing!) Psalm 105:2 en 3; Psalm 18:1 en 12 en Skrifberyming 17-1:1,2 en 6.