Posted by gbroos

Ons gemeente het Sondagaand 11 November (vanaf 18.00) ons jaarlikse Kersprogram aangebied. Die program self kan u by “Sketse” op ons voorblad vind. Die hele program, wat voorafgegaan is met ‘n erediens deur dr Douw kan gesien word deur te klik op 18 November s erediensof op YouTube. Hieronder is ‘n klompie fotos wat die aand geneem is.