Posted by gbroos

GHOLFDAG
AANGEBIED DEUR DIE GEREFORMEERDE KERK WATERKLOOFRAND
DATUM: 18 OKTOBER 2017
PLEK: IRENE COUNTRY CLUB
KOSTE: R400 PER PERSOON OF R1600 PER 4 BAL
KOSTE SLUIT IN: WELKOM PAKKIE EN HALFWEGHUIS KOEPON
DAAR SAL “MULLIGANS” TE KOOP WEES
TOMBOLA KAARTJIES VIR VERSKEIE ITEMS
JOGGIE EN/OF KARRETJIE IS VIR EIE REKENING
VERSKEIE PRYSE SAL UITGEDEEL WORD BY INFORMELE PRYS UITDELING BV. 1STE, 2DE, 3DE PLEK, LANGSTE
DAG, NAASTE AAN PEN ENS.
FORMAAT VAN DIE DAG SAL OP DIE DAG AAN SPELERS VERDUIDELIK WORD
BESPREEK JOU PLEK GOU – DAAR IS ‘N BEPERKTE AANTAL 4 BALLE BESKIKBAAR
INDIEN JY BELANG STEL OM IN DIE GHOLFDAG TE SPEEL EN/OF
OM ‘N DONASIE TE MAAK
EN/OF PRYS(E) TE SKENK
STUUR ASB. DIE VOLGENDE INLIGTING AAN DEON VAN DER MERWE BY
deon@ytstyres.co.za of 082 498 9853
NAAM:
TEL NR:
E-POS ADRES: