Posted by gbroos

Die tema van die erediens vanaand 3 Februarie is :“God bewaar sy kerk wanneer die waarheid van die Heilige Gees ondermyn word”.

  • Die ondermyning van die waarheid.
  • Die blootlegging van die sonde.
  • Die straf van die Gees.

Die Skriflesing is Handelinge 5:1 tot 11.

Ons sing vanaand Psalm 98:1 en 3; Psalm 43:3 en 4; Skrifberyming 10-2 en Psalm 36:1 en 3.

Vanaand se diens is ‘n ruildiens met die GK Lyttleton en ds Christo Swanepoel lei die diens.