Posted by gbroos

Die Skriflesing vir vanaand 6 Januarie se erediens is Job.2:1 tot 10 met die klem op vers 10.

Vanaand se erediens is ‘n ruildiens met die GK Pretoria-Annlin en word gelei deur ds Attie Venter.

Ons sing vanaand Lied 588: 1 as votum; Psalm 118:2 en 7; Skrifberyming 7-2:1 en 2 en Skrifberyming 10-2 as slotsang en gebed.

U kan die erediens volg deur hieronder op die driehoekie of op YouTube te klik.