Posted by gbroos

Die tema vir vanaand 8 Oktober se erediens is :“In konfrontasie met die owerheid gehoorsaam aan die ware Regeerder.”

Die Skriflesing is vanaand Ester 2:1 tot 3:6 met vers 3:4 as teksvers.

Ons sing vanaand Psalm 8:3,4 en 5 (omdigting); Psalm 61:1,2 en 6 en Psalm 2:5 en 6.

U kan die erediens volg deur hieronder op die pyltjie of op YouTube te klik.