Posted by gbroos

Vanoggend 18 November se erediens is ‘n Nagmaaldiens. Die volledige liturgie en preekskets vind u deur te klik op Sketse op ons voorblad.

Die Skriflesing is Lukas 7:36 tot 50 en die tema is “Oorweldig deur liefde vir my Verlosser”.

Ons sing vanoggend Psalm 47:1 en 4; Psalm 4:2 en 3; Psalm 23:1; Psalm 116 etlike verse en Skrifberyming 5-4:1, 2, 5 en 6