Inleiding
Luister na eredienste van die Gereformeerde Kerk
Waterkloofrand op u eie rekenaar.
Die preke word regstreeks op die internet uitgesaai d.m.v.
Icecast MP3 "streaming". Tydens hierdie proses word die
preke ook opgeneem en gestoor, u kan vir 'n tydperk van
drie maande die gestoorde preke aflaai om te enige tyd
daarna te luister. Ons maak hiervoor gebruik van die
dienste van Audioserver.nl in Nederland.


