Preekskets Sondagoggend 17 Februarie 2019
17 Februarie 2019 Lees Johannes 6:22-48 Teks: vers 37 Uitverkiesing: sekerheid in die Vader se gee-aksie en trek-aksie. Soms redeneer mense dat die leer van die uitverkiesing vir mense ‘n groot klomp onsekerheid bring. Die gedagte dat God in die verborgenheid oor my ewige bestemming besluite geneem het, is vir hulle onaanvaarbaar. ‘n […]
Preekskets Sondagoggend 10 Februarie 2019
10 Februarie 2019 Lees 1 Petrus 1:1-9, 17-21 en 2:1-5 Teks: 1:2 Uitverkiesing: ‘n Fontein van alle saligheid vir my lewe van elke dag! Inleiding: Ons het verlede week uit Romeine 3 daarop gewys dat ons God vir sy genade in die uitverkiesing moet prys. Geen mens verdien om uitverkies te word nie. In 1 […]
Preekskets Sondagoggend 3 Februarie 2019
3 Februarie 2019 Lees Efesiërs 1:3-6 en Romeine 3:9-31. Teks: Romeine 3:19 Uitverkiesing: vol verwyte óf verheerliking met oorgawe? Die uitverkiesing is vir baie mense onaanvaarbaar. As ons egter goed luister na wat die Skrif oor God se uitverkiesing (en God se verwerping van mense) leer, kom jy gou agter dat al die negatiewe uitsprake […]
Preekskets Sondagoggend 27 Januarie AD 2019
27 Januarie 2019 Lees Sagaria 2:1-13 Teks: vers 5 Insig in die Here se ryk gee ware betekenis aan my lewe. Gelowig en tog sonder ywer in die Here se diens. Mense wat in geloof aan die Here vashou, is nie noodwendig entoesiasties in hulle diens aan Hom nie. Die Jode wat […]
Preekskets Sondagoggend 20 januarie AD2019
20 Januarie 2019 Lees Sagaria 1:1-18 Teks: vers 20 Ek tel my kop op want ek sien die Here se vier ambagsmanne. Gelowiges wat net die vier horings sien, se koppe hang. Mense se koppe hang oor baie dinge. Ook gelowiges laat hulle hoofde hang. In die gesig wat Sagaria gesien het, hoor ons […]
Page 1 of 64