Posted by gbroos

Die Skriflesing vir vanoggend 10 Februarie is 1 Petrus 1:1 tot 9; 17 tot 21 en 2:1 tot 5 met die klem op 1 Petrus 1 vers 2.
Die tema vir die erediens is:“Uitverkiesing:’n Fontein van saligheid vir my lewe van elke dag!”
Ons sing vanoggend Psalm 112:1,2 en 3 (omdigting); Psalm 34:4 en 5; Psalm 65:2 en 4 en Psalm 4:2 en 4.
U kan die video- of oudioweergawes van ons erediens volg : klik hieronder of op YouTube vir die videoweergawe en op “Oudio’ op die voorblad vir die klankweergawe.