Posted by gbroos

Die Skriflesing tydens vanaand 10 Februarie se erediens is Eksodus 14 met die klem op vers 13 en aan die hand daarvan word die tema : “Vir die Here is daar geen doodloopstraat nie” behandel.
Ons sing vanaand Psalm 103:1 en 7 (omdigting); Psalm 25:1,2 en 9 en Psalm 138:2 en 4. Loer of luister gerus in ons erediens.