Skip to content
Menu

Vanoggend se erediens word gelei deur Prof. Amie van Wyk.

Die Skriflesing is Jesaja 40:25 tot 31 en die tema is : “Die wat op die Here wag, kry nuwe krag”.

Die volledige liturgie vir die erediens vind u deur op “Sketse” op die voorblad te klik.

U kan die erediens volg via oudio of video (klik bo-aan die voorblad), of hieronder.

[youtube id=”JhUjuSDRx_Y”]