Skip to content
Menu

Die tema van dr Douw se erediens vanoggend is : “Versigtig met keuses wat die grense toets van dit wat God aan jou toegesê het”. Die Skriflesing is Genesis 12 en 13 met vers 13:9 as teksvers. Ons keuses in hierdie lewe moet openbaar of ons ernstig is met betrekking tot wat God in Christus toegesê het.

Die volledige preekskets vind u deur op “Sketse” op die voorblad te klik

Ons sing vanoggend Ps.112 : 1 en 3 (omd); Ps. 33 : 9 en 10; Ps.40 : 3, 4 en 5 en Ps.119 : 10, 12 en 19.

U kan die erediens via oudio of video (YouTube) volg.

Ons verwelkom graag dr Douw terug na sy besoek aan Indië en Suid-Korea (opdrag van die GKSA)

[youtube id=”1BjCB2woR3s”]