July 5, 2025
Preekskets (6 Julie 2025 – 17:30)
Admin
SKRIFLESING: 2 Petrus 1:1 – 11 en Romeine 8:29,30 FOKUS: 2 Petrus 1: 10,11 (1933 – ’53 vertaling) TEMA: Drie kerngedagtes: Preekskets: 2 Petrus 1:10 roep ons op om ons roeping en verkiesing vas te maak. Romeine 8:29,30 stel dit kragtig. Ons kan dit noem die skakels van die ewigheid: verkiesing, roeping, vryspraak, verheerliking. Dit […]
June 28, 2025
Word ’n navolger van Christus en ’n voorbeeld vir ander (29 Junie 2025 – 17:30)
Admin
Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word. SKRIFLESING: 1 Thessalonisense 1:1-10 (1953) FOKUS: 1 Thessalonisense 1:6 SING: Psalm 42:1, 2, 3; Psalm 119:11, 12, 13; Psalm 107:1, 10 Word ’n navolger van Christus en ’n voorbeeld vir ander Paulus dank God vir die gemeente in Thessalonika omdat hulle die evangelie nie net […]
Page 1 of 397