Op 26 Augustus het ons gemeente ‘n heerlike Jubelfees gehou ter ere van Dr Douw se 60ste verjaardag en sy 30 jaar in die bediening.
Dit was ‘n glansryke geleentheid met heelwat belangrike gaste wat, na die erediens, gelukwensinge oorgedra het. Daarna het ons aangesit vir ‘n ete uit die boonste rakke waartydens heerlik gekuier is.
Kyk na die fotos wat tydens die geleentheid geneem is.
Jubelfees, a set on Flickr.