Skip to content
Menu

Volg.

“Volg My, en Ek sal julle vissers
van mense maak!” - Mattheus 4:19

In die begin was die Woord
en die Woord was by God
en die Woord was God. - Johannes 1:1

Woord.

“Ek is die weg en die waarheid en die lewe."
- Johannes 14:6

Hoop.

Liefde.

"Net so het die Seun van die Mens
nie gekom om gedien te word nie,
maar om te dien en sy lewe as losprys
vir baie te gee.” - Mattheus 20:28

Kennis.

"Ontsag vir die Here is die begin van kennis."
- Spreuke 1:7

Hoop.

“Ek is die weg en die waarheid en die lewe."
- Johannes 14:6

Asset 22

Algemene inligting

Besigtig eredienstye, funksionarisse en alle relevante inligting rakende Die Gereformeerde Kerk Waterkloofrand.

Asset 21

Ons kalender

Besigtig alle belangrike datums op ons kerk kalender om sodoende op datum te bly met ons aktiwiteite.

Asset 20

Uitsendings

Eredienste word uitgesaai en kan in video-of oudioformaat gevolg word.

Asset 15

Preeksketse

Besigtig al ons preeksketse, sowel as preeksketse uit die verlede.