Skip to content
Menu

Vanaand se erediens bring vir ons uit 2 Petrus 3 die boodskap dat die genadetyd gebruik moet word want Jesus kom!
Dr Heinrich Zwemstra van Annlingemeente gaan in die erediens voor. Ons sing Psalm 46 vers 1 en 6; Psalm 29 vers 1,3 en 5; Psalm 98 vers 1 en 4 en Skrifberyming 18-6 verse 1,3,4 en 5.