Die tema vir vanaand se erediens is : ” Pinkster : wind, vuur en die woord” en die Skriflesing is die volgende verse : Handelinge 2 : 1 tot 13; Eksodus 19: 16 en Hebreërs 12 : 18 tot 19. Die teksverse is Handelinge 2 : 2 tot 4.
Ons sing vanaand Psalm 117 : 1; Psalm 67 : 1 en 2 (omdigting) en Skrifberyming 8-2 : 1,2 3 en 9.
U kan die erediens hieronder volg deur te klik op die pyltjie.
[youtube id=”Cdt_7I27p9o”]