Skip to content
Menu

Vanaandse erediens is ‘n ruildiens met die Gk Lyttleton en ds Christo Swanepoel lei die diens.

Die Skriflesing is Handelinge 19:1 tot 20 met vers 15 as teksvers.

Ons sing Psalm 105:1 en 2; Psalm 27:4 en 6; Skrifberyming 10-2 as gebed en Skrifberyming 7-2: 1 en 2.

U kan die erediens volg deur op die pyltjie hieronder te klik.